1 Kronieke 6:62 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan die Gersongeslagte het hulle in die stamgebiede van Issaskar, Aser en Naftali en in die stamgebied van Manasse in Basan dertien stede toegewys.

1 Kronieke 6

1 Kronieke 6:54-63