1 Kronieke 6:4-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

4. Die geslag van Eleasar loop dan oor Pinehas, Abisua,

5. Bukki, Ussi,

6. Seragja, Merajot,

7. Amarja, Agitub,

8. Sadok, Agimaäs,

9. Asarja en Joganan

10. tot by Asarja wat priester was in die tempel wat Salomo in Jerusalem gebou het.

11. Van Asarja af loop die geslag oor Amarja, Agitub,

12. Sadok, Sallum,

13. Gilkija, Asarja

14. en Seraja tot by Josadak.

1 Kronieke 6