1. Die seuns van Levi was Gerson, Kehat en Merari.
2. Die seuns van Kehat was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.
3. Die kinders van Amram was Aäron, Moses en Mirjam. Die seuns van Aäron was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar.
4. Die geslag van Eleasar loop dan oor Pinehas, Abisua,
5. Bukki, Ussi,
6. Seragja, Merajot,
7. Amarja, Agitub,
8. Sadok, Agimaäs,
9. Asarja en Joganan
10. tot by Asarja wat priester was in die tempel wat Salomo in Jerusalem gebou het.