1 Kronieke 5:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle familiehoofde was die volgende: Efer, Jisi, Eliël, Asriël, Jeremia, Hodauja en Jagdiël, almal vermoënde en gesiene manne wat leiers van hulle families was.

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:14-26