1 Kronieke 5:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het bowendien baie mense gesneuwel, want dit was 'n oorlog wat deur God gevoer is. Hulle het toe die verowerde gebied bewoon tot met die ballingskap.

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:15-26