1 Kronieke 5:15-17 Afrikaans 1983 (AFR83)

15. Agi seun van Abdiël, seun van Guni, was hulle familiehoof.

16. Hulle het gewoon in Gilead, in Basan en sy voorposte en in al die veegebiede van Saron sover as wat dié gestrek het.

17. Hulle is almal in die register opgeneem in die tyd van koning Jotam van Juda en koning Jerobeam van Israel.

1 Kronieke 5