1 Kronieke 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jabes het die God van Israel aangeroep met die woorde: “Stort u seën oor my uit, vergroot my grondgebied, neem my onder u beskerming en weerhou onheil van my sodat geen smart my tref nie.”God het laat gebeur wat hy gevra het.

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:8-19