1 Kronieke 3:10-16 Afrikaans 1983 (AFR83)

10. Die seun van Salomo was Rehabeam, en die geslag loop dan oor Abia, Asa, Josafat,

11. Joram, Ahasia, Joas,

12. Amasia, Asarja, Jotam,

13. Agas, Hiskia, Manasse

14. en Amon tot by Josia.

15. Josia se seuns was: Joganan, die oudste, die tweede oudste Jojakim, die derde Sedekia en die vierde Sallum.

16. Die seuns van Jojakim was Jojagin en Sedekia.

1 Kronieke 3