1 Kronieke 29:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het Salomo hoë aansien in die oë van die hele Israel laat geniet en hom 'n koninklike verhewenheid geskenk wat nie een van die Israelitiese konings voor hom gehad het nie.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:15-30