1 Kronieke 29:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volgende dag het hulle aan die Here as brand- en ander diereoffers duisend bulle, duisend ramme en duisend lammers geoffer, saam met die drankoffers wat daarby hoort. Daar was ook nog 'n menigte offers van die hele Israel.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:18-26