1 Kronieke 28:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die afdelings priesters en Leviete is gereed vir die volledige tempeldiens, en daar is vakmanne tot jou beskikking wat bedrewe is in al die soorte werk vir elke diens, terwyl die amptenare en die hele volk op jou bevele wag.”

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:13-21