1 Kronieke 28:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het koning Dawid opgestaan en gesê: “My broers, my volk, luister na my! Ek was van gedagte om 'n gebou op te rig as staanplek vir die verbondsark van die Here en as rusplek vir die voete van ons God. Ek het reeds voorbereidings vir die bouwerk getref,

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:1-9