1 Kronieke 27:18-21 Afrikaans 1983 (AFR83)

18. Elihu, uit die broers van Dawid, oor Juda; Omri seun van Migael oor Issaskar;

19. Jismaja seun van Obadja oor Sebulon; Jerimot seun van Asriël oor Naftali;

20. Hosea seun van Asasja oor die Efraimiete; Joël seun van Pedaja oor die halwe Manassestam;

21. Jiddo seun van Sagaria oor die halwe Manassestam in Gilead; Jaäsiël seun van Abner oor Benjamin;

1 Kronieke 27