1 Kronieke 26:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle was almal uit die nageslag van Obed-Edom. Hulle sowel as hulle seuns en broers was bekwame manne, flink in die diens. Obed-Edom se groep was twee en sestig.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:3-15