1 Kronieke 26:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kenanja en sy seuns uit die Jishargroep was belas met werksaamhede buite die tempel. Hulle moes in Israel die orde handhaaf en vir die regspraak sorg.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:28-32