1 Kronieke 25:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het almal onder leiding van hulle pa die sang in die huis van die Here begelei op simbale, harpe en liere in die tempeldiens.Asaf, Jedutun en Heman was in diens van die koning.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:1-11