1 Kronieke 25:18-28 Afrikaans 1983 (AFR83)

18. die elfde op Asarel,

19. die twaalfde op Gasabja,

20. die dertiende op Subael,

21. die veertiende op Mattitja,

22. die vyftiende op Jeremot,

23. die sestiende op Gananja,

24. die sewentiende op Josbekasa,

25. die agtiende op Ganani,

26. die negentiende op Malloti,

27. die twintigste op Eliata,

28. die een en twintigste op Hotir,

1 Kronieke 25