1 Kronieke 24:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het hulle met behulp van Sadok, uit die nageslag van Eleasar, en Agimelek, uit die nageslag van Itamar, in diensgroepe ingedeel vir die uitvoering van hulle pligte.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:1-11