1 Kronieke 23:19-21 Afrikaans 1983 (AFR83)

19. Van die nageslag van Hebron was Jerija die hoof, Amarja die tweede, Jagasiël die derde en Jekamam die vierde.

20. Van die nageslag van Ussiël was Miga die hoof en Jissija die tweede.

21. Die seuns van Merari was Magli en Musi. Die seuns van Magli was Eleasar en Kis.

1 Kronieke 23