1 Kronieke 22:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het 'n massa yster vir die spykers van die poortdeure en vir kramme gereed gemaak, en ook 'n massa brons, te veel om te weeg.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-6