1 Kronieke 22:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sal voorspoed hê net as jy sorg dra dat die voorskrifte en bepalings wat die Here vir Moses in verband met Israel gegee het, nagekom word. Wees sterk en staan vas. Moenie bang wees nie en moenie besorg wees nie.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:8-16