1 Kronieke 21:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het vir Joab en die gesaghebbers van die volk gesê: “Gaan maak 'n opname van Israel van die suide tot die noorde en doen aan my verslag dat ek kan weet hoeveel hulle is.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:1-3