1 Kronieke 21:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het vir Gad geantwoord: “Ek is in 'n hoek gedryf. Laat my liewer in die hand van die Here val, want sy genade is baie groot. Ek wil nie in die hand van 'n mens val nie.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:4-14