1 Kronieke 2:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die geslag van Kaleb, Jeragmeël se broer, was soos volg: Mesa, sy oudste seun, was die vader van Sif, terwyl die seun van Maresa die vader van Hebron was.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:37-44