1 Kronieke 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die seuns van Juda was Er, Onan en Sela, die drie wat vir hom gebore is uit sy Kanaänitiese vrou Bat-Sua. Er, Juda se oudste seun, het die Here mishaag en Hy het hom laat sterwe.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:1-6