1 Kronieke 19:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle is toe daar weg, en die nuus oor die manne is aan Dawid meegedeel. Hy het toe boodskappers na hulle toe gestuur, want die manne was baie skaam.Die koning het laat weet: “Bly voorlopig in Jerigo totdat julle baard gegroei het en kom dan huis toe.”

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:1-12