1 Kronieke 19:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

het die leiers van die Ammoniete vir Ganun gesê: “Dink u werklik Dawid vereer u vader deur boodskappers te stuur om met u te simpatiseer? Het sy amptenare nie eerder na u toe gekom om die land deur te kyk en hier onrus te stook en inligting in te samel nie?”

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:1-10