1 Kronieke 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Arameërs van Damaskus het vir koning Hadad-Eser van Soba te hulp gekom, maar Dawid het twee en twintig duisend man van Aram verslaan.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:1-6