1 Kronieke 18:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Dawid het dit alles aan die Here gewy, en so ook die silwer en goud wat hy van al die nasies weggevoer het, van Edom, Moab, die Ammoniete, die Filistyne en Amalek.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:9-17