1 Kronieke 17:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Watter volk is soos u volk Israel? Hulle is die een nasie op aarde wat U vir U as volk vry gemaak het. U het u Naam bekend gemaak deur aan nasies groot en vreeslike dinge te doen toe. U hulle verdryf het voor u volk wat U uit Egipte vry gemaak het.

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:14-23