1 Kronieke 16:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Heman en Jedutun was in beheer van die trompette en simbale en die ander instrumente om die lied ter ere van God te begelei. Die volgelinge van Jedutun was by die poort.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:39-43