1 Kronieke 15:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

en vir hulle gesê: “Julle is die familiehoofde van die Leviete. Reinig julle en julle ampsgenote en bring die ark van die Here die God van Israel na die plek toe wat ek daarvoor reggemaak het.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:10-16