1 Kronieke 14:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid se roem het na alle lande toe versprei, en die Here het al die nasies vir hom ontsag laat kry.

1 Kronieke 14

1 Kronieke 14:7-17