1 Kronieke 14:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Filistyne het toe opgetrek na 'n groot kloof en daar het Dawid hulle verslaan. Dawid het daarna gesê: “God het my vyande met my hand gekloof soos water 'n wal kloof!”Dit is waarom hulle daardie plek Grootkloof noem.

1 Kronieke 14

1 Kronieke 14:4-17