1 Kronieke 14:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Hiram van Tirus het 'n afvaardiging na Dawid toe gestuur, en ook sederhout, geskoolde messelaars en skrynwerkers om vir hom 'n huis te bou.

1 Kronieke 14

1 Kronieke 14:1-2