1 Kronieke 13:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

So het Dawid dan die hele Israel, van Sigorspruit aan die Egiptiese grens af tot by Lebo-Hamat, bymekaargebring om die ark van God in Kirjat-Jearim te gaan haal.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:2-14