1 Kronieke 12:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het ook van die Gadiete oorgeloop na Dawid toe, na sy bergskuiling toe in die woestyn. Hulle was helde, krygsmanne, reg vir oorlog, bewapen met 'n groot skild en 'n spies, vreesaanjaend soos leeus en so vinnig soos wildsbokke op die berge.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:3-10