1 Kronieke 12:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle verwante selfs van Issaskar, Sebulon en Naftali af het kos aangebring op donkies, kamele, muile en beeste. Daar was volop meel, vyekoeke, rosyntjiekoeke, wyn en olie, grootvee en kleinvee, want daar was groot vreugde in Israel.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:38-40