1 Kronieke 12:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al hierdie krygsmanne het saamgestaan en met volle oorgawe na Hebron toe gekom om Dawid koning oor die hele Israel te maak. Die hele res van Israel was dit daarmee eens dat Dawid koning gemaak moes word.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:31-40