1 Kronieke 12:28-30 Afrikaans 1983 (AFR83)

28. en die jong Sadok, 'n strydbare man, met sy familie onder 22 aanvoerders;

29. van die Benjaminiete, Saul se stamgenote: 3 000. Tot in dié stadium het die meeste van hulle trou gebly aan die huis van Saul.

30. Van die Efraimiete was daar 20 800, almal strydbare manne, gesiene mense in hulle families;

1 Kronieke 12