1 Kronieke 12:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het van dag tot dag mense by Dawid aangekom om hom te help, totdat dit 'n groot leër geword het, 'n magtige leër.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:16-26