1 Kronieke 12:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid is toe na Siklag toe en daar het die volgende mense uit Manasse na hom toe oorgeloop: Adnag, Josabad, Jediael, Migael, Josabad, Elihu en Silletai, leiers van afdelings in Manasse.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:13-29