1 Kronieke 11:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Benaja seun van Jojada was die seun van 'n krygsman. Hy was 'n man van baie dade, afkomstig uit Kabseël. Dit is hy wat die twee sterk manne van Moab doodgemaak het, en hy wat op 'n sneeudag in 'n put afgeklim en die leeu wat daarin was, doodgemaak het.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:13-32