1 Kronieke 11:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Selfs in die tyd toe Saul koning was, was u tog maar die een wat vir Israel in die oorlog aangevoer het. Die Here u God het vir u gesê:“Jy moet vir my volk Israel 'n herder wees,ja, jy moet heerser oor my volk Israel wees.”

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:1-7