1 Kronieke 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nou volg iets oor die leiers van Dawid se dapper manne. Hulle was sterk ondersteuners van sy koningskap en saam met die hele Israel het hulle hom op die troon geplaas, soos die Here aan Israel beloof het.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:7-15