1 Kronieke 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Filistyne die dag na die geveg die lyke kom stroop, kry hulle Saul en sy seuns daar waar hulle op Gilboaberg geval het.

1 Kronieke 10

1 Kronieke 10:1-12