1 Kronieke 1:8-11 Afrikaans 1983 (AFR83)

8. Die nageslag van Gam:Kus, Egipte, Put en Kanaän.

9. Die nageslag van Kus: Seba, Gawila, Sabta, Rama en Sabteka. Die nageslag van Rama: Skeba en Dedan.

10. Uit Kus het Nimrod gekom, die eerste maghebber op die aarde.

11. Uit Egipte het gekom die Ludeërs, Anammers, Lehabeërs, Naftoagiete,

1 Kronieke 1