1 Kronieke 1:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hier volg nou die name van die konings wat in Edom geregeer het voordat konings oor die Israeliete geregeer het: eers Bela seun van Beor. Sy stad se naam was Dinhaba.

1 Kronieke 1

1 Kronieke 1:33-47