1 Kronieke 1:40-42 Afrikaans 1983 (AFR83)

40. Die seuns van Sobal was Alwan, Managat, Ebal, Sefi en Onam. Die seuns van Sibon was Aja en Ana.

41. Die seun van Ana was Disan. Die seuns van Disan was Gemdan, Esban, Jitran en Keran.

42. Die seuns van Eser was Bilhan, Saäwan en Akan. Die seuns van Dison was Us en Aran.

1 Kronieke 1