1 Korintiërs 9:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoewel ek vry is en van niemand afhanklik nie, het ek my aan almal diensbaar gestel om soveel mense as moontlik vir Christus te wen.

1 Korintiërs 9

1 Korintiërs 9:9-27